Misc Your Songs

Arend De Beer - En Ek Loop(Chords)

Misc Your Songs

Key: Am

roll up this ad to continue

	        Intro: Am  F  C  G 

Verse 1:

Am F Gisternaand, was jy aleen C G in die huis van jou lover Am F Ek dink terug, aan jou sagte lyf C G wat wegkruip onder die laken

Pre-Chorus

C Dm Hoe vr moet ek loop C G om jou hart weer terug te wen C Dm Moet ek aanhou hoop C G dat ek jou weer by my kan h

Bridge:

Em F En dan staan ek stoksiel aleen Em F G en jy is so vr weg van my
C Dm Jy't jou naam neer geskryf C met jou vingers oor my lyf G hoe het ek jou verloor C Dm Nou staan ek voor jou lover se huis C met 'n song neer geskryf G met woorde op papier C G C G wat s: Ek mis jou; ek mis jou; ek mis jou; ohh ek mis jou

Pre-Chorus

C Dm Hoe vr moet ek loop C G om jou hart weer terug te wen C Dm Moet ek aanhou hoop C G dat ek jou weer by my kan h

Verse 2:

Am F Maar vanaand, is jy by my C G en jy s jy wil my terug h Am F dit val my by, hoe seer jy maak C G G so ek loop eerder by die deur uit

Pre-Chorus

C Dm Hoe vr moet ek loop C G om weg te kan kom van jou C Dm Vir jare het ek gehoop C G om weer 'n lewe saam jou te bou

Bridge:

Em F En nou loop ek vr weg van jou Em F G los my uit ek kan jou nie vertrou
C Dm Jy't jou naam neer geskryf C met jou vingers oor my lyf G en steeds het ek jou verloor C Dm Nou staan ek voor jou lover se huis C ek het 'n nuwe song geskryf G met woorde in 'n brief C G C G wat vra; vergeet my; vergeet my; vergeet my; ohh vergeet my C Baby vergeet my

See Also: