roll up this ad to continue
Description Die liedjie kan sonder 'n Capo ook gespeel word. Die Capo word ingesluit as jy saam met die studio weergawe wil speel. Alternatiewelik kan jy eenvoudig die +1 transpose knoppie 3 keer click. Voorstelle en terugvoer word waardeer. Song: Die Land Artist: Steve Hofmeyr, Jay du Plessis, Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Ruhan du Toit Difficulty: Easy Tabbed by: Willem Intro G G verse 1 G Waar gaan jy speel met jou maatjies? G Waar gaan jou spore toe waai? C Waar gaan jy val, gaan jy opstaan en huil Em D En waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek? verse 2 G Wat los ons oor vir ons kinders? G Wat gaan ons eendag kan wys? C Wat is nog reg of verkeerd, wil ek weet? Em D Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan? Chorus G Ek los vir jou die son en die see en die land my kind D Belowe jy sal my aan die einde vind C G My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou D En jou veilig hou G Ek los vir jou die son en die see en die land my kind D Bm Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind C Em My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou D Ek belowe jou G Die land behoort aan jou verse 3 G Wat het geword van die liefde? G Wat het geword van die droom? C Trane van duisende val op die sand Em D En die bome net sterker laat groeie in die landery Chorus G Ek los vir jou die son en die see en die land my kind D Belowe jy sal my aan die einde vind C G My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou D En jou veilig hou G Ek los vir jou die son en die see en die land my kind D Bm Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind C Em My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou D Ek belowe jou Bridge G Die land behoort aan jou D Die land behoort aan jou C Em D Ek belowe jou Chorus G Ek los vir jou die son en die see en die land my kind D Belowe jy sal my aan die einde vind C G My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou D En jou veilig hou G Ek los vir jou die son en die see en die land my kind D Bm Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind C Em My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou D Ek belowe jou G Ek belowe jou Outro G Die land behoort aan jou
Written by Johan Oberholzer
unlimited access to hundreds of video lessons and much more starting from
* regarding the bi-annualy membership