Jo Black

Die Vrou Wat Ek Liefhet(Ukulele chords)

Jo Black

Key: C

roll up this ad to continue

Capo on 2nd fret
	        

Verse: 1 

 C               Em        G  Am 
   My hart is my toevlug 
                      G    Am  F 
   Ek gee dit nou vir jou 
                          C 
   Draai hom toe met ware liefde 
Dm                         G 
   Jy kan hom altyd by jou hou 
 C                    Em     G  Am 
   Ek sien dit in die sterre 
                      G     Am F 
   Ek hoor dit in jou stem 
                           C 
   Daar is meer in hierdie lewe 
Dm                       G 
   Soveel meer vir ons bestem 

C G Jy's die vrou wat ek liefhet Am F Jy's die vrou wat my hart het C In my diep oseaan G Sal jy jou arms om my slaan Am Ek sal die wêreld kan aanvat F Omdat jy agter my staan C G Am F Jy's die vrou wat ek liefhet
Verse: 2 C Em Am Ek sê dit nie genoeg nie G Am F Maar ek weet dat jy verstaan C Dat 'n man verloor sy woorde Dm G As 'n vrou soos jy voor hom staan
C G Jy's die vrou wat ek liefhet Am F Jy's die vrou wat my hart het C In my diep oseaan G Sal jy jou arms om my slaan Am Ek sal die wêreld kan aanvat F Omdat jy agter my staan C G Am F Jy's die vrou wat ek liefhet
Interlude C G Am F C G Am F
C G Jy's die vrou wat ek liefhet Am F Jy's die vrou wat my hart het C In my diep oseaan G Sal jy jou arms om my slaan Am Ek sal die wêreld kan aanvat F Omdat jy agter my staan C G Jy's die vrou wat ek liefhet Am F C Die vrou wat my hart het

Written by Jo Black/Johan Vorster

See Also: