Hugo

Deur Die Straights(Keyboard chords)

Hugo

Key: G

roll up this ad to continue

	        Capo op 3e fret 

1ste Verse: 

    G                               C                    
Op Knysna draai ek af na Outeniqua pas 
                                             D    C 
teen die berg, dis erg, Graaf-Reinet lê nog ver 
        D       G   
Ek wil huistoe gaan 

Die Num-Num en Kambro van die Klein Karoo 
Beaufort-Wes dink ek net, dink ek net aan jou 
Ek wil huistoe gaan 

Koor: 

Am                    C                   G 
Deur die straights en   om die draaie na jou 
Am                    C                   G 
Deur die straights en   om die draaie na jou 

Bloemfontein, Petrus Steyn, die gat by Kimberley 
Ek kan nie, ek kan nie, ek kan nie uithou nie 
Ek wil huistoe gaan 

Kuruman, Hotazel, ek dink ek moet jou bel 
Amper daar, amper klaar, gaan jou nou-nou sien 
Ek wil huistoe gaan 

Koor x 2 
1ste Vers 
2de Vers 
Koor x 2
	        

See Also: