Dans Dans Lisa

Gisteraand(Keyboard chords)

Dans Dans Lisa

Key: D

roll up this ad to continue

	        

Intro 



{Guitar 2} 

D G Bm A G 

verse 1: 

    D                  
Gisteraand het die węreld vergaan 
    G 
Vanoggend het ek wakker geword 

En ek het steeds bestaan 
    Bm                                  A 
Ek dink dit was my skuld , ek dink dit was 
                    G 
en die's my tweede kans 

verse 2: 

          D 
Dit was anders as gewoonlik 

Die nag het om die liggies gedans 
  G 
Almal was vrolik, mense het mekaar verstaan 
           Bm                     A 
daar was musiek soos stilte daar was 
                            G 
en dit was mooi en ek was daar 

Chorus: 

     D                             A7 Bm 
Gisteraand het die węreld vergaan    (Gisteraand) 
    Bm                             D G                       
Gisteraand het die węreld vergaan    (Węreld vergaan) 
     G                                       D 
Gisteraand het die węreld vergaan en ek was daar 

verse 3: 
    D 
Vanoggend was die mooiste 

Alles het meteens bedaar 
    G 
ek het weer 'n kans gestaan 

soos die son opkom het die reën geval 
       Bm 
Word wakker, word wakker,  
A                                   G 
alles is nog soos dit was en ons is hier 

Chorusx2 



Chorusx1 

Outro: 

     D                             A7 Bm 
Gisteraand het die węreld vergaan 

                                    D G 
Gisteraand het die węreld vergaan 

                                              D 
Gisteraand het die węreld vergaan en ek was daar 

Please Rate and Comment
	        

See Also: