Spoegwolf

Lenie Blou Ii(Chords)

Spoegwolf

Key: Am

roll up this ad to continue

Capo on 4th fret
	        
Verse 1:

Am F hey my lenie blou C G ek wonder of jy hierdie man onthou Am F ek sien jou in die blare C G ek sien jou in die vou Am van my bybel F maar hoe? C G jy was my bybel
F Kan jy dit voel? C G ek is 15 meter weg F ek weet jy?t dit bedoel C ek is 15 meter G F En ?n leeftyd weg

Verse 2:

F C Sy sit haar lamp af Am G sy verdwyn F C gaan jy so wag tot jou oudag Am G F C ek ry verby, net soms, in die laatnag Am G ek baklei F C al my duiwels elke vrydag Am G vir hierdie mense

Bridge:

F C Die wintervalke Am G F maak weer nes in my huis C in die balke Am G F C elke keer as ek iets sien in die lug Am G F C Am G Hoop ek dis jy uit ?n leeftyd terug
F Kan jy dit voel? C Em ek is 15 meter weg F Ek weet jy het dit bedoel C ek is 15 meter G F en 'n leeftyd weg

Verse 3:

Dm Hallo my mantel Am Hallo my rivier F als het nou jonk geword C G Want jy?s nou hier
Outro 
   F               C               Am              G 
e|---------------|----------0----|---------------|---------------| 
B|----------1----|-1-1-1---------|-1-1-1----1----|-------0-1-0---| 
G|---------------|-0-0-0---------|-2-2-2---------|-------------0-| 
D|-3-3-3---------|-2-2-2---------|-2-2-2---------|-0-0-0---------| 
A|-3-3-3---------|-3-3-3---------|-0-0-0---------|-2-2-2---------| 
E|-1-1-1---------|---------------|---------------|-3-3-3---------| 

See Also: