Retief Burger

Nou En Vir Altyd(Chords)

Retief Burger

Key: F

roll up this ad to continue

	        
Intro:  F  

verse 1 
F 
In die more, in die aand, in die goeie of die kwaad.  
        Dm 
In die somer, in die seer, in die son of stormweer. 
         Bb                   F 
Sal ek U loof? vir nou en vir altyd. 

Interlude  
F 

verse 2 
        F 
Daar is altyd, nog ?n rede, om te jubel in die Here.   
        Dm 
Kom wat wil in hierdie lewe, sal ek veg met lof gebede. 
         Bb                    F 
Ek Sal U loof ? vir nou en vir altyd. 

Pre-Chorus 
Dm Bb                 F     C 
Oh-Oh, vir nou en vir altyd. 

F Kom loof die Here, buig, bring Hom ere. Bb F C In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder. F Sing halleluja, saam met die engele. Bb F C U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd.
verse 3 F Met ?n Hart vol dank psalms, sal ek dans tot in U arms, Dm sou ek saai deur al my trane, sal ek oes met jubel sange Bb F Ek Sal U loof ? vir nou en vir altyd. Pre-Chorus Dm Bb F C Oh-Oh, vir nou en vir altyd.
F Kom loof die Here, buig, bring Hom ere. Bb F C In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder. F Sing halleluja, saam met die engele. Bb F C U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd.
Pre-Chorus Dm Bb F C Oh-Oh, vir nou en vir altyd. Dm Bb F C Oh-Oh, vir nou en vir altyd.
F Kom loof die Here, buig, bring Hom ere. Bb F C In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder. F Sing halleluja, saam met die engele. Bb F C U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd.

See Also: