Retief Burger

Daar Staan N Kruis(Chords)

Retief Burger

Key: D

roll up this ad to continue

	        
Intro: D ? D   G   D 

verse 1 
               D         A      D                   
Daar staan ?n kruis, vol liefde rooi.  
           D         A       D       
Waar Jesus self, die sondaar nooi,  
           G      A    Bm  
om al die seer en self probeer,  
   A/C#    D       A      D 
te kom verruil vir soveel meer.  

1 A G D A G D Ek is vry, waarlik vry, deur U bloed gestort vir my, G A Bm genade vloei, waar God moes bloei, A/C# D A D daar hang die kruis, die liefdes kruis.
verse 2 D A D Daar staan ?n graf, wat leeg getuig, D A D U triompfeer en vrees moet swyg, G A Bm dit skree die dood, het doodgegaan, A/C# D A D die lewensvors het opgestaan.
A G D A G D Ek is vry, waarlik vry, want U leef, U leef in my, G A Bm dit is volbring, U het oorwin, A/C# D A D daar staan ?n graf, ?n leë graf.
verse 3 E B E Daar staan ?n troon, met lof omring, E B E waar skares kniel en altyd sing, A B C#m kom kyk die Lam wat ewig heers, B/D# E B E U sal ek dien, U sal ek vrees.
B A E B A E Ek is vry, waarlik vry, een met U in heerskappy, A B C#m die hemel buig, die nasies juig, B/D# E B E daar staan ?n Troon, die Hemeltroon.
verse 4 E B E Daar staan ?n bruid, in heerlikheid, E B E van elke volk en taal en tyd, A B C#m in glorie glans, berei vir Hom, B/D# E B E beminde van die bruidegom.
B A E B A E Ek is vry, waarlik vry, U kom weer, U kom vir my, A B C#m op daardie dag sal ek bly wag, B/D# E B E en leef as bruid, U liefdes bruid. (x2)
Outro E B E en leef as bruid, U liefdes bruid.

See Also: