Nicholis Louw

Ek's Nog Hier(Chords)

Nicholis Louw

Key: D

roll up this ad to continue

	        

D                                     G         A        D 
Waar ek is kry ons nie koud nie, al is dit winter hier by jou 
D                                       G        A     D 
En dinge wat op aarde vergaan het, is dinge wat vir altyd hou 
G                          D                G                 A 
Hoe dit gebeur het maak nie saak nie, dis verby en als is reg 
         G               D               G             A 
En tussen ons is als vergewe, want die sondaar is nou weg 
  
D En my hart behoort vir altyd nou aan jou A G A Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik D Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was A G A Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat
D G A D Babe jy huil want jy verstaan nie, jy dink alles is verby D G A D Maar ek's nie in 'n kis in die grond nie, en Liewe Jesus sorg vir my G D G A Hoe dit gebeur het maak nie saak nie, ek's jou engel ek kyk na jou G D G A Hier waar ek is is geen trane nie, net die trane wat ek huil oor jou
D Sien my hart behoort nog altyd net aan jou A G A Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik D Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was A G A Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat
Pre-Chorus D A Jy verstaan nie hoe dit voel nie, G A D Om hier voor jou te kan staan D A Maar ek mag nie met jou praat nie G A Want ek praat nou 'n ander taal........Probeer verstaan
D Want my hart behoort vir altyd nou aan jou A G A Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik D Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was A G A Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat

See Also: