Jak de Priester

Sally Williams Nougat(Chords)

Jak de Priester

Key: C

roll up this ad to continue

	        
verse 1 

                  C 
Ek het jou dopgehou 
           G          
Met 'n jas in jou hand 
         F 
Deur doeane gespook 
                   G 
Na 'n nuwe land 
                   C 
Jou oë was natgehuil 
                              G 
maar jou hart was braaf 
                F 
Mens is eenkeer jonk 
              G 
Mens is eenkeer laf 
                 C 
Daar lê 'n vreemde daarbuite 
                G 
Daar lê 'n pond of twee 
               F 
Selfs die liefde kan wag 
       G 
Die tyd sal leer 
              Am 
Maar ek moet nou gaan 
                   G 
Ek sien jou eendag weer 
             F                              G 
Met die internet kan ons tog kommunikeer 

C G F Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall C G F Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol C G F Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar C G F Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar Am G F Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean Am G F Ek mis die vat van jou hande soos in 'n moviescene C G F Ek mis jou naam op my foon en jou sms C G F Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res Am G F Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTV Am G F Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee.
verse 2 C G 'n Brief in die pos is wat ons liefde was F G ek en jy is met die tyd belas C G vir die eerste maand was my hart verniel F G oral waar ek kom is ek 'n derde wiel Am maar tyd sal leer G was ons woorde F G ek het lief was jou brief Am G Jy's 'n poet my ding, jy moet aanhou sing F G Deur die internet praat ons gou gou weer

Written by Jak de Priester

See Also: