Ddisselblom

Carwatch Camels(Chords)

Ddisselblom

Key: D

roll up this ad to continue

	        
 Verse: 

D                      A                                  D  
Jy stap elke dag by my verby met jou pakkies goed wat jou bevry 
D                          A              
Afgeroomde melk en lae vet yogurt en jou Woolworths styl en 
D                                A                                      
Twee duisend rand se goed en net twee daarvan kom vir my want, 



G              D 
Ek pas jou kar op 
G                 D 
Ek hou die skelms dop 
G          D      
ek vra nie veel nie 
    A          G 
net fags in my pakkie 
   D          A  
en rook in my long 
           A        G              D A           
ek rook my Carwatch-Camels en voel I belong 
A          G 
net fags in my pakkie 
   D          A  
en rook in my long 
           A        G              D A           
ek rook my Carwatch-Camels en voel I belong 

Kom wind kom weer kom son kom maan niks gaan my hier kan keer Dag in dag uit sal ek wag en wag terwyl jy jou kinders laat leer
Refrein Brug: G D A Ek pas jou kar op tot laat in die aand en G D A Ek voel so weerloos tot laat in die aand x2 Refrein

See Also: