Kurt Darren

Kaalvoet Sokkie(Cavaco chords)

Kurt Darren

Key: C

roll up this ad to continue

	        
Intro: C F 

verse 1 
C                                D   C 
Skop uit jou skoene dat die aand kan begin 

Lang arm, wit warm 
D        C 
Die stof gaan 
       F 
Draai om en om, draai om en om 

Draai om en om, draai om en om 
  
verse 2 
C 
Die strand se sand kan ook lekker dans 
                                 F 
Die skuur die straataf kombuis ons 
F 
Draai om en om, draai om en om 

Draai om en om, draai om en om 
  
Pre-Chorus 
G                                     F 
Dit maak nie saak waar die partytjie is nie 
G                                      F 
Skop uit jou skoene want jy wil nie uitmis nie 

C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker swaai F Voete gaan in sirkels draai C G Kaalvoet sokkie C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker spin F Reguit in my arms in C G C Kaalvoet sokkie
verse 3 Ons los 'n spoor want jy trap so lekker vas Dans in die reën op die teer of F Gras om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om verse 4 C Die song stop nie al is dit droog of nat Die ritme sal ons vannaand kan F Vat om en om, Draai om en om Draai om en om, draai om en om Pre-Chorus G F Dit maak nie saak waar die partytjie is nie G F Skop uit jou skoene want jy wil nie uitmis nie
C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker swaai F Voete gaan in sirkels draai C G Kaalvoet sokkie C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker spin F Reguit in my arms in C G C Kaalvoet sokkie
Bridge C Wo-o-o-o (wo-o-o-o) Wo-o-o (Wo-o-o) Wo-o-o-o (wo-o-o-o) Hey, hey, kaalvoet sokkie
C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker swaai F Voete gaan in sirkels draai C G Kaalvoet sokkie C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker spin F Reguit in my arms in C G C Kaalvoet sokkie
Outro C F

Written by Don Kelly/Niel Schoombee/Adolf Vorster

See Also: