Worsie Visser

Gee Die Hond Wind(Chords)

Worsie Visser

Key: E

roll up this ad to continue

	        

Verse 1:

E Ek is 'n seun van die Weskus, ja, ek het hier groot geword. A E Ma sê: 'Jy moet hier weggaan man, jy moet 'n dokter word.' A Toe pak ek maar my ou goedjies, en gaan na Stellenbosh. E B E Met my vellies sonner sokkies, en met my borselkop.

Verse 2:

E Ek laat loop toe met my Volla, sy roofrack vol gepak. A E Skiet toe met daai teerpad, my Coleman vol gepak. A Ek bly toe daar in ou Dagbreek, en moet nou klasse loop E B E Maar ek kyk net na die meisies, want ek is nou so groot
E B A E Gee die hond wind. Ooh ek verlang na my ma. E B A E Gee die hond wind. Ja ek verlang na my pa. E A B E Gee die hond wind. Ek is'n Matie, ja.

Verse 3:

F Jare kom en glip verby. Almal het al hulle graad gekry. Bb F Jol ek steeds in my eerste jaar, ek het maar swak gevaar Bb Toe skryf my pa vir my 'n briefie en sê ek moet plaas toe kom F C F Maar ek wil nie teruggaan nie ... Toe sê ek weer vir hom:
F C Bb F Gee die hond wind. Ooh ek verlang na my ma. F C Bb F Gee die hond wind. Ja ek verlang na my pa. F Bb C F Gee die hond wind. Ek is'n Matie, ja.
Outro F C Bb F Gee die hond wind. Ooh ek verlang na my ma. F C Bb F Gee die hond wind. Ja ek verlang na my pa. F Bb C F Gee die hond wind. Ek is'n Matie, ja.

See Also: