Onbeskaamd

Ek Wil Gereed Wees(Chords)

Onbeskaamd

Key: D

roll up this ad to continue

	        

Intro 

D 

Verse 1:

D Ek wil gereed wees vir die Een wat kom D A Ek wil gereed wees vir die Bruidegom D G Ek wil gereed wees as Hy ons kom haal D A G Ek wil gereed wees as Jesus my kom haal

Verse 2:

D Ek wil gereed wees vir Sy Koninkryk D A Ek wil gereed wees as Hy my wil gebruik D G Ek wil gereed wees om op te staan D A Vir Sy Koninkryk, vir Sy Heiligheid D Vir Sy grote Naam
G D Kom vorm my net soos U wil G Kom reinig my in die vuuroond A Bm Van U Heiligheid G D Kom vorm my net soos U wil A G Want ek wil gereed wees D As Jesus kom

Verse 3:

D Ek wil gereed wees vir Sy Koninkryk D A Ek wil gereed wees as Hy my wil gebruik D F#m G Ek wil gereed wees om op te staan D A Vir Sy Koninkryk, vir Sy Heiligheid D Vir Sy grote Naam
G D Kom vorm my net soos U wil G Kom reinig my in die vuuroond A Bm Van U Heiligheid G D Kom vorm my net soos U wil A G Want ek wil gereed wees D As Jesus kom

Bridge:

D Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) D Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) D Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) D As Jesus kom (As Jesus kom) D Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) D Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) D Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) D As Jesus kom (As Jesus kom)
G D Kom vorm my net soos U wil G Kom reinig my in die vuuroond A Bm Van U Heiligheid G D Kom vorm my net soos U wil A G Want ek wil gereed wees D As Jesus kom

Written by Elanie Janse Van Veuren/Gerrit Janse Van Veuren

See Also: