Koos Kombuis

Onder In My Whiskeyglas(Chords)

Koos Kombuis

Key: Am

roll up this ad to continue

	        
verse 1 
Am 
Onder in my whiskey glas 
Em           Am 
sien ek jou weer 
Am 
onthou ek hoe ons was, 
Em                     Am 
maar nou's my hart so seer 
Am 
Die kroeg se deur is toe, 
Em                    Am 
wasem hang in donker lug 
Am                       Em 
Ek lig my glas op om te proe, 
Em 
maar voor my sien ek jou gesig 

Dm Am Onder in my, onder in my, E Am onder in my whiskey glas E Am is jy nog aan my vas
verse 2 Am Ek het jou verruil vir die droom Em Am van 'n duisend kontinente Am maar nou sien ek my glas se boom Em Am en ek tel my laaste sente Am Jy's orals in my hier vannag, Em Am ek voel jou in my lewe Am whiskey is hard en jy is sag Em Am jy is bo drank verhewe
Dm Am Onder in my, onder in my, E Am onder in my whiskey glas E Am is jy nog aan my vas
Bridge Am Drie skepe moes my wegvoer Em Am na lande ver van hier Am maar daar's skimme op die vloer Em Am en visioene in my bier Am Ek weet ek was verkeerd gewees, Em Am my oë traan, my maag wil draai Am my drome was nog vis nog vlees, Em Am drie skepe het my hart verraai
Dm Am Onder in my, onder in my, E Am onder in my whiskey glas E Am is jy nog aan my vas

See Also: