Koos Du Plessis

Op Die Pad Na Nooitgedacht(Chords)

Koos Du Plessis

Key: A

roll up this ad to continue

	        Intro 
            A 
e|----------0-----------------------------------| 
B|----------2-----------------------------------| 
G|----------2-----------------------------------| 
D|----------2-----------------------------------| 
A|--------0-0-----------------------------------| 
E|-0-2--4---------------------------------------|
A E Op 'n donker aand diep in Juliemaand D A op die pad na Nooitgedacht D A waar drie rotse staan teen die sekelmaan A E het ek lank gewag die nag. A E Want 'n skurk vanouds het 'n sak vol goud D A daar begrawe langs die pad D A en elke donker aand met die sekelmaan A E kom hy terug en soek sy skat. A E A In die verte hoor ek vier hoewe E A soos 'n hartpols diep in die nag. Dis of die duiwel hom jaag D want die maan sit al laag A E A op die pad na Nooitgedacht. E Dis of die duiwel hom jaag D want die maan sit al laag A E A op die pad na Nooitgedacht. Verse G# D# By die spookklippe naby Nooitgedacht C# G# so't die mense my vertel C# G# kan geen man dit waag op 'n donker nag G# D# hy begeef hom in die hel. G# D# Maar ek het vas gestaan en gese ek gaan C# G# Man alleen een donker nag. C# G# Ek het myself gestaal en my perd laat haal D# G# D# maar ek het so iets nooit verwag. G# D# G# Want die vuurvonke spat uit sy hoewe D# G# D# G# en tien vlamtonge speel in die nag D# G# en die ruiter le plat C# want sy perd ken die pad G# D# G# na die skat van Nooitgedacht. Verse D Ek het te veel gesien en ek dog miskien C G is die beste plek die huis. C G Want ek ken gevaar maar ek trap onklaar D G D en ek wens ek was al tuis. G D Maar die huis is ver en die morester C G hang spookagtig oor die veld. D C G Dis geen plek vir my ek wil liewer ry G D gee die kerel maar sy geld. D G D G Maar die hoefslae dreun in my ore D G D G en 'n skim skiet stil uit sy saal C en die vuurvonke spat soos hy grou langs die pad G D G want hy kom om sy skatte te haal. Verse C# F# C# F# Maar die burgers gun hom geen rus nie C# F# soos 'n veldbrand kom hulle aan. C# F# B En die Mauservuur dreun en looddruppels reen F# C# F# en ek dog die einde breek aan. C# F# C# F# Maar twee kole gloei in sy oe C# F# C# F# met een haal is hy weer in die saal C# F# B en sy perd ploeg die lug in sy ylingse vlug F# C# F# want hy weet die dood kom hom haal. C# Op 'n donker aand diep in Juliemaand B F# op die pad na Nooitgedacht C# B F# waar drie rotse staan teen die sekelmaan F# C# het ek lank bly le die nag. F# C# F# En ek weet geeneen sal my glo nie. C# F# C# F# Dit klink alles so gek in die dag... C# F# Maar wees elkeen wat lag B eenmaal daar in die nag F# C# F# op die pad na Nooitgedacht.

See Also: