Joe Foster

Pad Na Jou Hart(Chords)

Joe Foster

Key: E

roll up this ad to continue

	        
Intro 

E  C#m  A   B   E 


verse 1 
E                           C#m 
Wag vir my, dis nog nie te laat nie. 
        A                          B 
Hierdie pad mag dalk nog lank word. 
     B         E 
Maar ek is nie bang nie. 
E 
Vergewe my, 
            C#m 
My hart was koud, 

Eenvoudig net swaar. 
       A             B 
Ek was grof en onafgewerk 
                  E 
Maar ek's nog nie daar nie. 


 
E Op pad na jou toe, C#m Op die pad na jou hart toe. A E C#m Dis hier waar ek gaan sorg A B Dat ek jou man gaan word. E Op pad na jou toe, C#m Op die pad na jou hart toe. A E Dis hier waar ek gaan leer C#m B Om werklik lief te wees -- E Op pad na jou hart.
E Sit terug. C#m Sit terug en hou vas. A B Hierdie pad waarop ons saam loop B E Het sy op en af. E C#m Laat my toe as ek op my knieë Voor jou deur kom staan. A B Op die pad na jou hart moes ek leer B E B Dat dit eintlik jou hart is, wat hulp vra.
E Op pad na jou toe, C#m Op die pad na jou hart toe. A E C#m Dis hier waar ek gaan sorg A B Dat ek jou man gaan word. E Op pad na jou toe, C#m Op die pad na jou hart toe. A E Dis hier waar ek gaan leer C#m B Om werklik lief te wees -- E Op pad na jou hart.

Bridge:

E As ek jou hand vat E Sal jy saam my kan kom. E As jy my toelaat mag ek jou dalk verstom C#m A En ek belowe jou jy sal hierna niks ooit kort. B As ek jou man kan word.
Instrumental E C#m Pre-Chorus A E C#m Dis hier waar ek gaan sorg A B Dat ek jou man gaan word.
E Op pad na jou toe, C#m Op die pad na jou hart toe. A E C#m Dis hier waar ek gaan sorg A B Dat ek jou man gaan word. E Op pad na jou toe, C#m Op die pad na jou hart toe. A E Dis hier waar ek gaan leer C#m B Om werklik lief te wees -- E Op pad na jou hart.

Written by Joe Foster/Slaughter Joe

See Also: