Ddisselblom

Boo Hoo(Chords)

Ddisselblom

Key: G

roll up this ad to continue

	        G       Bm            C 
Waai en waai my tolboskind 
      D                G 
Deur storm en wind verwaai 
 G       Bm            C 
Waai en waai my tolboskind 
    D                G 
Jy maak my vreeslik bang 

G       Bm            C 
Draai en draai my leegwindsiel 
D                G 
Draai vannaand deur my 
G       Bm            C 
Draai en draai lieplap vanaand 
    D                G 
Terug na ons huis 

G      D                 Em    C           G 
   Ek roep vannaand jou naam, waar hiervandaan 
       D                Em 
In jou oë sien ek die vrees 
         G        D       G 
Uit jou mond hoor ek die huil 
 G   D   Em  C  D  G 
Boo hoo 

Raai en raai ek wil nie meer jou tolbos brand 
Raai en raai ek wil nie bly in my windstil land 
Raai en raai ek wil nie meer in die dorings lê 
Raai en raai ek kan nie help om jou lief te hê 


Woorde & musiek: Johrné van Huyssteen
	        

See Also: