David Kramer

Meisie Sonner Sokkies(Chords)

David Kramer

Key: G

roll up this ad to continue

Capo on 1st fret
	        


Intro  

G C G C G Em C D 


Verse 

G                       C       G                         C 
Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes n toktokkie 
   G                 Em                C                      D 
Ek droom van n warm kersfeesdag en 'n meisiekind sonder haar sokkies 
       G                 C               G                  C 
Nes n bicycle sonder sy klokkie, nes n lollypop sonder sy stokkie 
       G                  Em                   C           D 
Nes n hoenderhaan met sy kop afgekap hardloop ek agter my bokkie 

C D G C D G Waai windjie waai, die dae gaan verby C D G Em More kom daar n groot geluk C D G C G C G Em C D Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my
Verse G C G C Bokkie ek willie vir jou jokkie, of jy my liefhet weet ek okkie G Em Ek droom van jou voor die sendingkerk C D In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie G C Bokkie met die blou doek op jou koppie G C Die klokkie in my hart wil okkie stoppie G Em Vanaand sing ek soos 'n bok wat bler C D want die verlange hou nooit oppie
C D G C D G Waai windjie waai, die dae gaan verby C D G Em More kom daar 'n groot geluk C D G C G C G Em Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my C D Dan staan sy, o dan staan sy ier langs
Bridge G C G C Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes 'n toktokkie G Em C D Ek droom van 'n warm kersfeesdag en my meisiekind sonder haar sokkies
C D G C D G Waai windjie waai, die dae gaan verby C D G Em More kom daar 'n groot geluk C D G Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my

See Also: