Bok Van Blerk

Girls In Bikinis(Chords)

Bok Van Blerk

Key: G

roll up this ad to continue

	        verse 1 
 Dm        Bb                       F             F 
Al my pelle sit hier voor die Wimpy op Margate se strand 
Dm                  Bb                    F            F 
Ons hoop die ys en Coke bly nog lank koud op Margate se strand 
C                  Bb                      F           F 
My kop voel so kaal hier waar die son hom nou brand 
C                     Bb              C      C 
Ons sal gou weer spoed optel, ons hou net aan en aan 
Chorus Bb F Ons check net girls in bikini's, en dop op die strand Bb F C F Ek kan net kyk waar ek wil, lekker boudjies wat brand Bb F So baie girls in bikini's, my dop is vol sand Bb F C Ek moet my vleis net mooi dophou, die dag is nog lank
Dm Bb F Dm Bb F C Dm verse 2 Dm Bb F F In die aand gaan dit nog rowwer, en Margate gaan kook Dm Bb F F Al die girls swaai hul boudjies so lekker by Backline, ek ook C Bb F F Ek vat 'n lekker dik ou meisie, en rol rond in die sand C Bb C C En later as sy huistoe gaan, hou ons net aan en aan
Chrous Bb F Ons check net girls in bikini's, en dop op die strand Bb F C F Ek kan net kyk waar ek wil, lekker boudjies wat brand Bb F So baie girls in bikini's, my dop is vol sand Bb F C Ek moet my vleis net mooi dophou, die dag is nog lank
Solo Bb Bb Dm Bb F F Dm Bb C C

See Also: